testimonials
Good and honest service... At a fantastic price.
BAie dankie Francois en jou span. Uitstekende diens van eerste besoek regdeur tot installasie. Kan julle met vrymoedigheid aanbeveel.
Uitstekende diens, kan met vrymoedigheid julle aanbeveel. Ek geniet my Solar. Baie dankie!
Thank you!!!! Francois and Nel for installing our solar system. You guys are the best. Their service is amazing!!!! We are loving the freedom of having power during load shedding. We are defintely going to order another battery soon.
PUIK DIENS.
Ek wil vir julle almal VREESLIK BAIE DANKIE sê vir julle professionele diens.
Jammer vir die engels maar ek kan myself net beter uitbeeld:
To the owners and staff of FJ Solar, l would like to thank you for not only the dedication to your clients but the professional standard of your work.
The work done at my home is immaculate, your staff are very professional and take pride in what they do. Their attire is neat, they are all very efficient, friendly and precise.
I wish you all success in your future endervours and will definitely recommend FJ Solar to friends and family.
Doen so voort🙌🏻
Pragtige, baie netjiese werk. Hoogs doeltreffend. My backup deur Francois van FJ Solar gister afgegee. Werk FANTASTIES. Probeer hom gerus vir 'n kwotasie.
Baie dankie aan Francois & Nel vir my solar instilasie en al julle addisionele kennis wat julle met my gedeel het, julle het my gesin se finansies en lewen styl verander, julle is die beste!
Goeie en betroubare mense, ek kan hulle aanbeveel.
Dankie vir julle goeie en vinnige diens!
Thank you for a job well done 👏. Very neat and professional. Keep up the great work.
Baie dankie vir almal wat gesê het dat ek vir FJ Solar sonder enige worries kan gebruik om my solar in te sit. Wat 'n plesier was dit nou vir my gewees. Op tyd, professioneel, eerlik, vriendelik en niks was vir hulle te veel moeite nie. Baie dankie aan Francois en sy bekwame span vir goeie diens.